Solly ozrovech biography of christopher columbus
A Shelter from the Storm (Moments with God)|Solly Ozrovech.!
Solly Ozrovech
Ds. Solomon (Solly) Ozrovech (gebore Pole, 17 Januarie1927 – 4 Maart2015) was 'n skrywer van Christelike boeke, 'n afgetrede predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en gewese direkteur van die destydse weeshuis op Ugie in die Noordoos-Kaap, wat op sy voorstel herdoop is tot die Kinderoord M.T.R.
Love (Daily Devotionals Series)|Solly Ozrovech.
Smit, ter ere van die instelling se stigter, ds. M.T.R. Smit.
Herkoms
[wysig | wysig bron]Ozrovech se ouers was PoolseJode wat, toe hy en sy broer nog klein was, na Suid-Afrika geïmmigreer het en so die Jodeslagting van die Tweede Wêreldoorlog, waarin meer as 3 miljoen Jode net in Pole hul lewe verloor het, vrygespring het.
Fiona was born January 24, , six weeks before her due date.Nadat albei hul ouers in 'n motorongeluk in Johannesburg gesterf het, is die seuns in 'n onbekende land sonder enige familie wees gelaat. Weens 'n misverstand het hulle in die weeshuis op die Noordoos-Kaapse dorp Ugie beland, pleks van die Joodse weeshuis in Brixton.
Ozrovech het in 'n onderhoud met Hanlie Retief wat op 11 November